WELKOM BY DIE TUISTE VAN

Ouma Rooi Koeksisters

DIE BESTE KOEKSISTER IN DIE WÊRELD WORD NOU BY JOU HUIS AFGELEWER

Bestel Aanlyn

HET JY AL GEWONDER WIE WAS DIE REGTE

Ouma Rooi

MEER OOR WIE ONS IS

Die Ouma Rooi Familie

Ons Ouma Rooi leef voort in haar kinders en kleinkinders. Daar is twee dinge wat haar familie by haar geërf het - haar hart vol liefde en omgee, en natuurlik haar wenner koeksisterresep. Vir haar familie gaan koeksisters oor meer as 'n besigheid. Dit is 'n viering van hul ouma se lewe, maar ook meer. Ouma Rooi Koeksisters vertel met min woorde wat dit beteken om 'n Suid-Afrikaner te wees. Ons is mense wat mekaar met die hand groet, Rooibostee drink na kerk en vir grootmense opstaan.

Gerda

Johann & Jeanelle

WOORDE UIT ANDER SE MONDE

Wat sê die mense?

“Net soos my ma s'n

Vol stroop, net soos my ma dit vir die Landbou skou op Worcester altyd gemaak en altyd 1ste prys gewen het. Dit is die eerste keer dat ons koeksisters koop wat soos my ma se resep proe. Met my 80ste verjaarsdag in November verlede jaar, was Ouma Rooi Koeksisters eerste op my lys van verversings.

Rudolph de Kock
Langverwag

“My guilty pleasure

Ouma Rooi se koeksisters is elke maand my guilty pleasure as ek gaan inkopies doen by Checkers. Ek kan nie wag om by die huis te kom en hulle in die vrieskas te sit nie. Die pakkie sien gewoonlik nie eers die volgende dag nie, en moenie dink my man kry een nie

Carmen Schutte
Nelspruit

OUMA ROOI AANLYN WINKEL

Binnekort hier!

Kontak Ons

Vrae of kommentaar? Ons wil graag hoor...

orders@oumarooi.com  |  +27 62 209 9609